Spyskaart +

Monthly Archives: Maart 2016

AfriForum herstel slaggate in Bethal teen R60 000

Maart 31, 2016 deur Admin

AfriForum het op 1 Maart 2016 begin om slaggate in Bethal teen sowat R60 000 te herstel. Dit volg nadat die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit versuim het om die paaie in die dorp te onderhou of self te herstel.

R380 van AfriForum bring Belfast se drinkwaterdroogte tot ’n einde

Maart 31, 2016 deur Admin

AfriForum het op 5 Januarie 2016 in Belfast ingegryp nadat die drinkwater in uitbreiding 2 se krane opgedroog het. Inwoners was vir ongeveer 6 dae sonder drinkwater gelaat.

President Zuma should do the honourable and resign

Maart 31, 2016 deur Anita Erasmus

The only honourable option left to President Zuma is to relinquish his responsibilities as President of the Republic of South Africa and resign – according to AfriForum.

President Zuma moet die eerbare stap neem en bedank

Maart 31, 2016 deur Anita Erasmus

Die enigste eerbare stap wat oorbly vir president Zuma om te neem is om sy verantwoordelikhede as President van die Republiek van Suid-Afrika neer te lê deur te bedank, aldus AfriForum.

Enough is enough! Your tax money is being wasted

Maart 31, 2016 deur Admin

AfriForum visited eight provinces, during which criminal charges were laid against 13 provincial heads of department in terms of Article 86(1) of the Public Finance Management Act, 1999. These 13 departments were identified by the civil rights organisation as the … Continue reading