--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Februarie 2016

Naboomspruit drinking water dries up: AfriForum takes legal action

Februarie 29, 2016 deur Mariska Batt

  AfriForum served a letter of demand on the Mookgopong Local Municipality on 29 February 2016 after the drinking water in parts of the town have dried up completely. This action follows after AfriForum have placed the Municipality on terms … Continue reading

Naboomspruit-drinkwater droog op: AfriForum neem regsaksie

Februarie 29, 2016 deur Mariska Batt

AfriForum het op 29 Februarie 2016 ’n aanmaning op die Mookgopong Plaaslike Munisipaliteit beteken nadat die drinkwater in dele van die dorp heeltemal opgedroog het. Dié aksie volg nadat AfriForum die munisipaliteit reeds op 8 Februarie 2016 vir die eerste … Continue reading

AfriForum snoei Secunda se straatbome

Februarie 29, 2016 deur Mariska Batt

AfriForum het op 25 Februarie 2016 ’n projek in Secunda geloods om boomtakke te snoei wat talle straatligte en kragdrade beskadig. Dit volg nadat die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit versuim het om dié belangrike funksie aan die belastingbetalers van Secunda … Continue reading

MEDIA STATEMENT ON AGREEMENT BETWEEN THE FOLLOWING PARTIES:

Februarie 28, 2016 deur Anita Erasmus

GAUTENG PROVINCE ALLIANCE AND PROGRESSIVE YOUTH ALLIANCE REPRESENTED AS FOLLOWS: AFRICAN NATIONAL CONGRESS (ANC) GAUTENG PROVINCE SOUTH AFRICAN COMMUNIST PARTY (SACP) GAUTENG PROVINCE CONGRESS OF SOUTH AFRICAN TRADE UNIONS (COSATU) GAUTENG PROVINCE SOUTH AFRICAN NATIONAL CIVIC ASSOCIATION (SANCO) GAUTENG PROVINCE … Continue reading

MEDIAVERKLARING OOR OOREENKOMS TUSSEN DIE VOLGENDE PARTYE:

Februarie 28, 2016 deur Anita Erasmus

GAUTENG PROVINSIALE ALLIANSIE EN PROGRESSIEWE JEUGALLIANSIE (PYA) SOOS VOLG VERTEENWOORDIG: AFRICAN NATIONAL CONGRESS (ANC) GAUTENG-PROVINSIE  SUID-AFRIKAANSE KOMMUNISTEPARTY (SAKP) GAUTENG-PROVINSIE CONGRESS OF SOUTH AFRICAN TRADE UNIONS (COSATU) GAUTENG-PROVINSIE SOUTH AFRICAN NATIONAL CIVIC ASSOCIATION (SANCO) GAUTENG-PROVINSIE ANC-JEUGLIGA GAUTENG-PROVINSIE YOUNG COMMUNIST LEAGUE, SA … Continue reading