--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: September 2015

Setback for Afrikaans at Maties

September 30, 2015 deur Mariska Batt

  AfriForum Youth took notice with great concern regarding the decision taken by the Council of the University of Stellenbosch (US) during its Board Meeting on 28 September to no longer protect Afrikaans as medium of instruction in the official language … Continue reading

Terugslag vir Afrikaans by Maties

September 30, 2015 deur Mariska Batt

AfriForum Jeug het met kommer kennis geneem van die besluit van die Universiteit van Stellenbosch (US) se Raad – tydens hulle raadsvergadering van 28 September – om nie meer Afrikaans as onderrigtaal te beskerm in die amptelike taalbeleid van die universiteit en … Continue reading

AfriForum DIY Project25: Phalaborwa fountain gets cleaned

September 30, 2015 deur Esmarie Prinsloo

The AfriForum branch in Phalaborwa today started cleaning the fountain located in the CBD as part of the civil rights organisation’s 10 Days of Self-reliance which entails the delivery of municipal services to towns across South Africa.

AfriForum #selfdoenprojek25: Fontein in Phalaborwa skoongemaak

September 30, 2015 deur Esmarie Prinsloo

Die AfriForum-tak in Phalaborwa het vandag die fontein in die sakekern begin skoonmaak as deel van die burgerregte-organisasie se 10 Dae van Selfstandigheid wat die lewering van munisipale dienste in dorpe regoor Suid-Afrika behels.

AfriForum #selfdoenprojek24: Besige Lichtenburg-pad kry nuwe baadjie

September 30, 2015 deur Mariska Batt

Die AfriForum-tak in Lichtenburg het 1ste straat, ʼn besige straat in Kieserville in Lichtenburg, skoongemaak as deel van die burgerregte-organisasie se 10 Dae van Selfstandigheid-veldtog.