--> -->
Menu +

Monthly Archives: August 2015

Belfast sewage pump station repaired, thanks to AfriForum

August 3, 2015 deur Esmarie Prinsloo

The Director of Technical Services at the Emakhazeni Local Municipality, Mr L.O. Sindane, confirmed in writing to AfriForum that the Western pump station in Belfast has been repaired, putting an end to the ongoing sewage spillage in the wetland. This … Continue reading

Belfast-rioolpompstasie word herstel, danksy AfriForum

August 3, 2015 deur Esmarie Prinsloo

Die direkteur van tegniese dienste by die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit, mnr. Lucas Sindane het skriftelik aan AfriForum bevestig dat die Westelike pompstasie in Belfast herstel is om die voortslepende rioolstorting in die vleiland te beëindig. Dít volg nadat AfriForum die … Continue reading

AfriForum welcomes probe into destruction of SAPS Memorial

August 3, 2015 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum has been informed by the SAPS’s Centre for Service Excellence that the destruction of a Memorial at the Police Academy in Hammanskraal on 7 July 2015 will be investigated internally. This investigation is welcomed.

AfriForum verwelkom ondersoek na vernietiging van SAPD-gedenkteken

August 3, 2015 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum is deur die SAPD se Sentrum vir Uitnemende Diens in kennis gestel dat ʼn interne ondersoek geloods is na die vernietiging van ‘n gedenkteken by die SAPD-Akademie op Hammanskraal op 7 Julie 2015. Die ondersoek word verwelkom.