--> -->
Menu +

Monthly Archives: August 2015

Tshwane Metro verwyder onwettige kragkoppelings in Harties te midde van spanning

August 28, 2015 deur Anita Erasmus

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bewaak tans beamptes van die Tshwane-metroraad wat onwettige kragkoppelings in Sunway, ʼn laekostebehuisingsontwikkeling in Hartbeespoort, Noordwes, verwyder. Dít volg nadat AfriForum volgehoue druk op die Madibeng Munisipaliteit én die SAPD toegepas het om die probleem op … Continue reading

Puk-proteschaos prof. Kgwadi se skuld

August 28, 2015 deur Anita Erasmus

AfriForum Jeug het met skok kennis geneem van vanmiddag se gewelddadige protesoptog op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit. Sowat 180 studente van al drie NWU-kampusse het aan ’n optog voor die Institusionele Kantoor deelgeneem, maar die polisie moes rubberkoeëls en … Continue reading

Prof Kgwadi to blame for Puk protest chaos

August 28, 2015 deur Anita Erasmus

AfriForum Youth has learnt with shock about this afternoon’s violent protest action on the Potchefstroom Campus of the North West University. About 180 students from all three NWU campuses participated in the protest in front of the Institutional Office, but … Continue reading

AfriForum successfully carries out eviction order in Marikana

August 26, 2015 deur Mariska Batt

AfriForum succeeded in carrying out its court order against the EFF invaders in Marikana today. The police and sheriff have been dragging their feet after the order was issued in the high court in Mafikeng on Friday. AfriForum’s attorneys negotiated … Continue reading

AfriForum voer uitsettingsbevel in Marikana suksesvol uit

August 26, 2015 deur Mariska Batt

AfriForum kon vandag daarin slaag om sy hofbevel teen die EFF-besetters in Marikana suksesvol uit te voer. Die polisie en balju sleep voete nadat die bevel Vrydag in die hoë hof in Mafikeng bekom is. AfriForum se prokureurs het direk … Continue reading