--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Julie 2015

AfriForum will restore power supply if Metro cannot

Julie 31, 2015 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum will appoint a contractor to restore the power supply to several areas in the Nelson Mandela Bay Metro, if the Metro does not submit an action plan, stipulating how the power crisis will be resolved. This strict ultimatum was … Continue reading

AfriForum sal kragtoevoer self herstel as Metro nie die mas opkom nie

Julie 31, 2015 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum gaan ʼn kontrakteur aanstel om die kragtoevoer na talle gebiede in die Nelson Mandela-baai Metro te herstel, indien die metro nie ʼn aksieplan voorlê wat stipuleer hoe hulle die kragkrisis gaan oplos nie. Dié streng ultimatum is gisteraand aan … Continue reading

Administration of Oudtshoorn welcomed

Julie 31, 2015 deur Mariska Batt

AfriForum, welcomes the interventions by Minister Pravin Gordhan and the provincial government to place the Oudtshoorn Municipality under administration.

Oudtshoorn Munisipaliteit onder administrasie; AfriForum verwelkom besluit

Julie 31, 2015 deur Mariska Batt

AfriForum verwelkom mnr. Pravin Gordhan, die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, en die provinsiale regering se ingrepe om die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit onder administrasie te plaas. 

Gebrek aan optrede teen aanhitsing en haatspraak teen minderheidsgroepe

Julie 31, 2015 deur Ernst Roets

Brief aan die Voorsitter Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) Adv. Lawrence Mushwana Geagte Adv. Mushwana, Ek rig hierdie ope brief aan u in die lig van ʼn baie ontstellende tendens wat AfriForum min of meer die afgelope jaar waarneem. Dit wil … Continue reading