Spyskaart +

Monthly Archives: Junie 2015

Communities’ fix towns themselves; councillors and municipal workers want salary increases

Junie 30, 2015 deur Mariska Batt

AfriForum instructed their 125 branches across South-Africa to keep a watchful eye on final salary increases, as included in the approved municipal budget, so that municipalities who fail to perform are not rewarded.

Gemeenskappe maak self dorpe reg; raadslede en munisipale werkers soek verhogings

Junie 30, 2015 deur Mariska Batt

AfriForum het sy 125 takke regoor Suid-Afrika opdrag gegee om die finale salarisverhogings van raadslede en munisipale werkers, soos vervat in die goedgekeurde munisipale begrotings, met ’n valkoog dop te hou, sodat munisipaliteite wat nie presteer nie, nie beloon word … Continue reading

SAKP-standpunt oor Afrikaans “klomp nonsens”

Junie 30, 2015 deur Alet Rademeyer

David Masondo, lid van die SAKP se sentrale komitee, kan die wind van voor kry met sy standpunt dat Afrikaans en die meeste ander landstale hul amptelike status moet verloor. Luidens mediaberigte gaan Masondo volgende week op die spesiale nasionale … Continue reading

Dep Pres Ramaphosa undermines safety of South Africans with Lesotho visit

Junie 30, 2015 deur Esmarie Prinsloo

“47 South Africans are murdered every day, and still, ANC leaders, like Deputy President Cyril Ramaphosa, rather focus their attention on the political unrest in Lesotho.” This is the response of Ian Cameron, Head of Community Safety at AfriForum, after … Continue reading

Adj. pres. Ramaphosa ondermyn Suid-Afrikaners se veiligheid met Lesotho-besoek

Junie 30, 2015 deur Esmarie Prinsloo

“47 Suid-Afrikaners word elke dag vermoor, en tog gee ANC-leiers, soos adjunkpresident Cyril Ramaphosa, eerder aandag aan die politieke onrus in Lesotho.” Dít is die reaksie van Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, nadat dit rugbaar geword het dat … Continue reading