--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Mei 2015

Beeskarkasse oor stortingsterrein gesaai; AfriForum versoek ingryping

Mei 27, 2015 deur Mariska Batt

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die ingryping van die KwaZulu-Natalse departement van gesondheid by die Paulpietersburg-stortingsterrein versoek nadat die plaaslike AfriForum-tak vroeër vandeesmaand ʼn oudit op die terrein uitgevoer het.

Merafong moet water binne 24 uur herstel of regstappe kom

Mei 27, 2015 deur Alet Rademeyer

’n Haglike en onhoudbare situasie speel die afgelope twee weke by die Blyvooruitzicht-myndorp naby Carletonville af waar inwoners geen toegang tot water het nie. Past. Anton Gresse, ’n inwoner, sê daar is ’n krisis in die gemeenskap waar skole, kleuterskole, … Continue reading

Fedsas and AfriForum delighted with verdict

Mei 27, 2015 deur Mariska Batt

The civil rights organisation AfriForum supports the competence of school governing bodies to take decisions within a school community that are in the best interest of both the school and the community. AfriForum has strongly condemned the Gauteng Department of … Continue reading

Fedsas en AfriForum verheug oor uitspraak

Mei 27, 2015 deur Mariska Batt

Die burgerregte-organisasie AfriForum steun skoolbeheerliggame se bevoegdheid om binne ʼn skoolgemeenskap besluite te neem wat die beste vir die skool en die gemeenskap is. AfriForum het die Gautengse departement van onderwys sterk veroordeel nadat die departement uit sy pad gegaan … Continue reading

Merafong must restore Blyvooruitzicht’s water supply – AfriForum

Mei 27, 2015 deur Mariska Batt

The civil rights organisation AfriForum demanded on Tuesday, 26 May that the Merafong Local Municipality provide sufficient water to the Blyvooruitzicht community in Gauteng.