--> -->
Menu +

Monthly Archives: May 2015

Rioolwater ʼn groot probleem in SA – AfriForum

May 6, 2015 deur Mariska Batt

Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor die huidige stand van sanitasie en rioolwater in Suid-Afrika. “Rioolwater is gevaarlike afval. Dit bevat verskeie komponente van hormone, virusse en bakterieë en AfriForum beskou dit as die grootste bedreiging vir watergehalte in Suid-Afrika,” sê … Continue reading

Mosie van wantroue teen Zuma-regering ingestel

May 5, 2015 deur Alet Rademeyer

Die Solidariteit Beweging het op die krisisberaad in Pretoria verskeie mosies aanvaar waaronder een van wantroue in die regering van pres. Jacob Zuma. Luidens die mosie is die agteruitgang in die land besig om momentum te kry, terwyl Zuma se … Continue reading

“Meneer President, ons sal nie uitgevee word nie!”

May 5, 2015 deur Juran van den Heever

-Ilze Nieuwoudt- Die Afrikaner staan vandag voor verskeie krisisse, maar volgens dr. Danie Langner, uitvoerende direkteur van die FAK, het die geskiedenis gewys dat die Afrikaner nie vir krisisse skrik nie, maar eerder daardeur versterk word.

Ons wíl hier bly vir die kinders – Helpende Hand

May 5, 2015 deur Juran van den Heever

-Ilze Nieuwoudt- Ons mág, kán, móét, gáán en wíl hier bly vir die kinders – dit is die boodskap wat dr. Danie Brink, uitvoerende direkteur van Solidariteit Helpende Hand vandag aan die nagenoeg 1 500 gaste by die Solidariteit Beweging … Continue reading

ANC kan nie met Afrikaner-erfenis of Afrikaanse onderrig vertrou word nie

May 5, 2015 deur Alet Rademeyer

Daar is ernstige leemtes in die Grondwet, wat tesame met ’n gebrek aan politieke wil by die owerheid om dele daarvan te respekteer, nie genoegsame beskerming vir minderhede bied nie.