--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: April 2015

Die raaisel van die linte om Danville-lamppale opgelos

April 30, 2015 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum se Pretoria-Wes-tak het die raaisel van die linte wat om lamppale in Danville gebind is, en almal in rep-en-roer gehad het, opgelos. Die linte is deur die AfriForum-buurtwag tydens ’n patrollie om die pale van straatligte wat buite werking … Continue reading

Stapper teen plaasmoorde inspireer duisende

April 30, 2015 deur Alet Rademeyer

Duncan Nyawo (37), die onderwyser van Mpumalanga wat 350 km van Nelspruit na die Uniegebou in Pretoria gestap het teen plaasmoorde, het ’n memorandum aan ’n verteenwoordiger van pres. Jacob Zuma se kantoor oorhandig, waarin versoek word dat plaasmoorde geprioritiseer … Continue reading

Tears flow as farmer meets the walker-against-farm-murders

April 30, 2015 deur Alet Rademeyer

An emotional and heart-breaking scene took place this afternoon on the farm Vaalbank, outside Bronkhorstspruit, where Duncan Nyawo, the walker-against-farm-murders, met his namesake, Dr Duncan Prinsloo, who was a victim of a brutal farm attack during which his wife was … Continue reading

AfriForum Youth supports removal of Wits SRC President after racist statements

April 30, 2015 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum Youth supports the South African Union of Jewish Students in their demand to have the President of the SRC at Wits University, Mcebo Dlamini removed, following his racist statements on social media and other news platforms.

AfriForum Jeug steun verwydering van Wits VSR-president ná rassistiese uitlatings

April 30, 2015 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum Jeug ondersteun die Suid-Afrikaanse Unie van Joodse Studente in hul eis om die Wits Universiteit se VSR-president, Mcebo Dlamini, te laat verwyder ná sy rassistiese uitlatings op sosiale media en ander nuusplatforms.