--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Maart 2015

Vhembe Management ignores court order; AfriForum steps in

Maart 31, 2015 deur Mariska Batt

AfriForum gave their legal representative the instruction to move forward with an application for contempt of court against the Vhembe District Municipality which can possibly lead to the arrest of municipal officials such as the Municipal Manager and the Technical … Continue reading

Vhembe-bestuur verontagsaam hofbevel; AfriForum tree in

Maart 31, 2015 deur Mariska Batt

AfriForum het aan sy regsverteenwoordiger opdrag gegee om voort te gaan met ʼn aansoek vir minagting van die hof teen die Vhembe Distriksmunisipaliteit wat moontlik kan lei tot die inhegtenisname van munisipale amptenare waaronder die munisipale bestuurder en die tegniese bestuurder.

AfriForum is going to report Cricket South Africa to the International Cricket Council regarding race quota debacle at the World Cup

Maart 31, 2015 deur Juran van den Heever

The civil rights organisation AfriForum requested its legal team to submit a formal complaint against Cricket South Africa (CSA) to the International Cricket Council (ICC) as a result of the race prescriptions that were laid down by CSA for the … Continue reading

AfriForum gaan Krieket Suid-Afrika by die Internasionale Krieketraad verkla oor raskwota-debakel by Wêreldbekertoernooi

Maart 31, 2015 deur Juran van den Heever

Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy regspan versoek om ʼn amptelike klag teen Krieket Suid-Afrika (KSA) by die Internasionale Krieketraad (IKR) in te dien weens die rasvoorskrifte wat KSA gestel het vir die saamstel van die Protea-span vir sy halfeindstryd gedurende … Continue reading

What are your rights if the police or traffic police pull you over?

Maart 31, 2015 deur Admin

AfriForum in cooperation with the IRR Continue reading