--> -->
Menu +

Monthly Archives: January 2015

Broken Blue Line Report shows Gen Phiyega should leave

January 28, 2015 deur Juran van den Heever

AfriForum today released the Broken Blue Line Report, containing 100 examples of violent crimes in which South African police officers were involved since 2011. The report was compiled by the Institute of Race Relations (IRR).

Broken Blue Line-verslag wys genl. Phiyega moet trekpas kry

January 28, 2015 deur Juran van den Heever

AfriForum het vandag die Broken Blue Line-verslag bekendgestel wat 100 voorbeelde bevat van geweldsmisdade waarby Suid-Afrikaanse polisiebeamptes sedert 2011 betrokke was. Dié verslag is deur die Instituut vir Rasseverhoudinge saamgestel.

Police inability is aiding illegal land grabs

January 28, 2015 deur Esmarie Prinsloo

Land owners are losing their land due to ignorance and because of the inability of police stations to handle complaints of trespassing, AfriForum said in reaction to the rising number of trespassing complaints against the EFF. Farms, smallholdings and municipal … Continue reading

Polisie-onvermoë lei tot onwettige grondroof

January 28, 2015 deur Esmarie Prinsloo

Grondeienaars verloor hul grond weens onkunde en ook die onvermoë van sommige polisiestasies om betredingsklagtes te hanteer, het AfriForum gesê in reaksie op die toenemende hoeveelheid betredingsklagtes teen die EFF. Plase, plotte en munisipale grond word deur massabesettings oorgeneem en … Continue reading

Afrikaans-Vriendelik veldtog

January 28, 2015 deur Admin