--> -->
Menu +

Monthly Archives: January 2015

Umdoni Munisipaliteit sluit onwettige kontrakte oor feestyd

January 14, 2015 deur Mariska Batt

Die restaurantperseel by die Scottburgh Beachfront Pavilion was nie leeg tydens die feestyd soos talle mense gevrees het nie, maar onwettige bedrywighede wat inwoners sowel as vakansiegangers die harnas in gejaag het, het daar plaasgevind. Die Wimpy-eienaar het die perseel … Continue reading

Three farm murders in one day

January 12, 2015 deur Mariska Batt

Two farm attacks took place in Theunissen and Bainsvlei in the Free State this morning, during which three murders were committed. The civil rights organisation AfriForum today once again appealed to the president to intervene to make the farm murder … Continue reading

Drie plaasmoorde op een dag

January 12, 2015 deur Mariska Batt

Twee plaasaanvalle waartydens drie moorde gepleeg is het vandag in Theunissen en Bainsvlei in die Vrystaat plaasgevind. Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag opnuut ’n beroep op die president gedoen om in te gryp om die plaasmoordkrisis in Suid-Afrika tot nasionale … Continue reading

AfriForum Youth condemns Angie Motshekga’s ill-considered statements

January 6, 2015 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum Youth describes Minister of Basic Education, Angie Motshekga’s statement, that Grade 11 learners who failed should be promoted to Grade 12, as untenable. The youth organisation is also of the view that the matric pass rate of 75,8 % … Continue reading

AfriForum Jeug kap Angie Motshekga se ondeurdagte uitlatings

January 6, 2015 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum Jeug bestempel die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, se stelling, dat graad 11 leerlinge wat gedruip het eerder deurgesit moet word na graad 12, as onregverdigbaar. Die jeugorganisasie meen ook dat die matriekslaagsyfer van 75,8 % misleidend is.