--> -->
Menu +

Monthly Archives: January 2015

Harties-inwoners staan saam teen misdaad

January 29, 2015 deur Esmarie Prinsloo

Die Hartbeespoort-gemeenskap sal voortaan soos een man saamwerk om misdaad in die gebied te help hokslaan. Dít kom nadat inwoners by ʼn AfriForum-vergadering byeengekom het waar die burgerregte-organisasie sy vyfpuntplan teen misdaad in die omgewing bekendgemaak het.

Death is lurking in Vryheid’s drinking water – AfriForum

January 29, 2015 deur Mariska Batt

AfriForum today received the results of water samples of the municipal drinking water of Vryheid from SANAS, the national accreditation system, and the results confirm what the public has long been suspecting – total and fecal coliform bacteria has been … Continue reading

Die dood skuil in Vryheid se drinkwater – AfriForum

January 29, 2015 deur Mariska Batt

Die uitslae van die watermonsters van die munisipale drinkwater in Vryheid wat die burgerregte-organisasie AfriForum vandag terugontvang het van SANAS, die nasionale akkrediteringstelsel, bevestig wat die publiek lank reeds vermoed – daar is totale en fekaal-kolivorm-bakterieë in die water gevind.

Minister se uitlatings rondom buitelanders belaglik

January 28, 2015 deur Alet Rademeyer

Lindiwe Zulu, minister van kleinsake-ontwikkeling, word gekap oor haar “belaglike” uitlatings dat buitelandse eienaars van sake-ondernemings in Suid-Afrika hul “handelsgeheime” met plaaslike eienaars moet deel. Sosiale netwerke gons behoorlik oor Zulu wat meen buitelanders wat ondernemings in townships het moenie … Continue reading

Publiek het alle rede om polisie te wantrou, te vrees

January 28, 2015 deur Alet Rademeyer

Die publiek het alle rede om die polisie te vrees as gekyk word na die hoë vlakke van kriminaliteit in die mag en die aard van ernstige misdade waarby polisielede betrokke is. Dit is een van die bevindinge in die … Continue reading