--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Januarie 2015

Clive Derby-Lewis’s imprisonment is a human rights violation – AfriForum

Januarie 30, 2015 deur Juran van den Heever

The Minister of Justice and Correctional Services Advocate Michael Masutha’s decision not to free Clive Derby-Lewis is a human rights embarrassment for South Africa, due to the fact that democratic processes do not have democratic outcomes, but are dictated by … Continue reading

Clive Derby-Lewis se aanhouding is menseregskending – AfriForum

Januarie 30, 2015 deur Mariska Batt

Adv. Michael Masutha, minister van justisie en korrektiewe dienste, se besluit om nie vir Clive Derby-Lewis vry te laat nie veroorsaak ʼn menseregte vernedering vir Suid-Afrika omrede demokratiese prosesse nie demokratiese uitkomste kry nie, maar deur politiek gedikteer word.

Regering wreed om Clive Derby-Lewis nie vry te laat

Januarie 30, 2015 deur Alet Rademeyer

Adv. Michael Masutha, minister van justisie en korrektiewe dienste, se besluit om nie vir Clive Derby-Lewis vry te laat nie is ʼn menseregte vernedering vir Suid-Afrika omdat daar nie demokratiese uitkomste vir demokratiese prosesse is. Dié prosesse word eerder deur … Continue reading

ANC se grondplafon irrasioneel en ’n politieke dagdroom

Januarie 30, 2015 deur Alet Rademeyer

Die ANC se plan om grondeienaarskap te beperk tot 12 000 hektaar of twee plase per persoon, is onsinnig, irrasioneel en onaanvaarbaar. AfriSake het sy stem by die van die georganiseerde landbou gevoeg en die aankondiging vandeesweek deur Gwede Mantashe, … Continue reading

Harties residents unite against crime

Januarie 29, 2015 deur Esmarie Prinsloo

The Hartbeespoort community will work as a united front from now on to combat crime. This comes after residents united at an AfriForum meeting at which the civil rights organisation launched its 5 point plan against crime in the area.