--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Augustus 2014

AfriForum wil OB so beskerm

Augustus 29, 2014 deur Juran van den Heever

AfriForum het gister ‘n strafregtelike klag teen Gwede Mantashe, ANC sekretaris-generaal, en Jessie Duarte, adjunk-sekretaris-generaal van die party, by die polisie ingedien om die openbare beskermer te beskerm. Die burgerregte organisasie het sonder adv. Thuli Madonsela, OB, se medewete gereageer … Continue reading

AfriForum reports Mantashe and Duarte to the Police

Augustus 28, 2014 deur Mariska Batt

AfriForum submitted criminal charges against Gwede Mantashe, ANC Secretary-General as well as Jesse Duarte, Deputy Secretary-General of the ANC. The charges follows a series of insults by Mantashe and Duarte against the Public Protector, Adv Thuli Madonsela earlier this week.

AfriForum verkla Mantashe en Duarte by die polisie

Augustus 28, 2014 deur Mariska Batt

AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sowel as die adjunk sekretaris-generaal, Jesse Duarte, ingedien. Die klagtes spruit uit die reeks beledigings wat vroeër die week tydens ’n mediakonferensie deur Mantashe en Duarte aan … Continue reading

Study and Learn In your Mother Tongue with AfriForum’s brand new video campaign: S L I M

Augustus 28, 2014 deur Esmarie Prinsloo

The long-awaited video campaign of AfriForum for the promotion of mother tongue education was launched at the Atterbury Theatre in Lynnwood, Pretoria today, amidst great excitement.

Word S L I M met AfriForum se splinternuwe onderwysvideoveldtog!

Augustus 28, 2014 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum se langverwagte videoveldtog vir die bevordering van moedertaalonderrig is vandag by die Atterbury-teater in Lynnwood, Pretoria met groot opgewondenheid van stapel gestuur.