--> -->
Menu +

Monthly Archives: May 2014

Nuwe personeellid van die week: Nicolene Murray

May 30, 2014 deur Esmarie Prinsloo

Nicolene het by AfriForum se administrasie-afdeling aangesluit. Ons leer ken haar beter op Afrikwensie.

Possible cholera outbreak in Bloemhof: AfriForum conducts water tests

May 29, 2014 deur Esmarie Prinsloo

Civil rights organisation AfriForum will collect water samples for testing at various points in Bloemhof, after more than 200 residents of the North West town showed symptoms of cholera over the past two days.

Moontlike cholera-uitbraak in Bloemhof: AfriForum doen watertoetse

May 29, 2014 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum gaan by verskeie punte in Bloemhof watermonsters neem, nadat meer as 200 mense in dié Noordwes-dorp die afgelope twee dae na dokters en klinieke begin stroom het met simptome van cholera.

eDumbe turns a blind eye on fraud and corruption – AfriForum

May 29, 2014 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum today made public two separate investigative reports which found the procurement process relating to the eDumbe Municipality plant and fleet leases to be in contravention of the Supply Chain Management Policy and therefore resulted in irregular expenditure.

eDumbe opsetlik blind vir bedrog en korrupsie – AfriForum

May 29, 2014 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het vandag twee afsonderlike ondersoekverslae openbaar gemaak waarin bevind is dat die verkrygingsproses met betrekking tot die eDumbe Munisipaliteit se aanleg- en voertuigvloothuurooreenkomste die Voorsieningslynbestuursbeleid oortree en gevolglik op ongemagtigde uitgawes uitgeloop het.