--> -->
Menu +

Monthly Archives: March 2014

UV weier nie-geskorste studente toegang tot gradeplegtigheid

March 28, 2014 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum Jeug gaan een student van die Universiteit van die Vrystaat (UV) bystaan, nadat die universiteit dié jong man, wat na bewering by die eerste beweerde aanrandingsinsident op die kampus betrokke was, via SMS ingelig het dat hy nie welkom is … Continue reading

Public meeting on rezoning of SE7 and Bedworth Park marred by racism and kleptocracy by senior officials of Emfuleni

March 27, 2014 deur Esmarie Prinsloo

A public-participation meeting held at the Kollegepark Primary School in Vanderbijlpark was marred by the racism of VUT students and persons from the community towards residents of SE7 who objected to the rezoning of their properties and adjacent properties to … Continue reading

Openbare vergadering rakende SE7 en Bedworthpark se hersonering ontsier deur rassisme en kleptokrasie deur senior amptenare van Emfuleni

March 27, 2014 deur Esmarie Prinsloo

ʼn Openbaredeelnamevergadering gehou by die Laerskool Kollegepark in Vanderbijlpark is ontsier deur rassisme van VUT-studente en persone uit die gemeenskap teenoor inwoners van SE7 wat beswaar aanteken teen die hersonering van hul eiendomme en aangrensende eiendomme om groeiende studentegetalle te … Continue reading

Mossel Bay excels in AfriForum Blue and Green Drop Project

March 27, 2014 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum tested the quality of drinking water and treated sewage water in municipalities across the Western Cape, and is happy to announce that Mossel Bay complies with the strict standards of both blue and green drop requirements. The tests formed … Continue reading

Mosselbaai presteer in AfriForum se Blou- en Groendruppeltakprojek

March 27, 2014 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het die gehalte van drinkwater en behandelde rioolwater by munisipaliteite in die Wes-Kaap getoets, en is verheug om aan te kondig dat Mosselbaai se water aan die streng blou- en groendruppelvereistes voldoen. Dié watertoetse was deel van die burgerregte-organisasie … Continue reading