--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Julie 2013

Nuusnetwerk kompetisie – September-wenners van die Nuusnetwerkkompetisie

Julie 31, 2013 deur afriministrator

In Augustus 2013 het AfriForum ons Nuusnetwerk kompetisie vir alle belangstellendes geloods.  Amateurs speel ʼn al groter rol in die media en ons wil graag ons lede en ondersteuners help om ook nuus uit julle omgewings wyd bekend te maak.  … Continue reading

Squatters in Madibeng

Julie 31, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum won one battle against squatters in Madibeng. But squatters are now moving closer to the property of Afrikaans singer, Dozi in Hartbeespoort. AfriForum was approached to address the matter. Ian Cameron elaborates…

Plakkers in Madibeng

Julie 31, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het een stryd teen plakkers in Madibeng gewen. Maar nou begin plakkers al nader aan die sanger Dozi se grond in Hartbeespoort beweeg. En dít is – saam met twee ander sake van plakkers – die volgende stryd wat … Continue reading

AfriForum gives advice about illegal settlers

Julie 31, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum today issued a document to its 110 branches across the country with guidelines to communities on how to act against squatters who occupy property illegally. The organisation receives complaints on a weekly basis about illegal occupation of land. “It … Continue reading

AfriForum gee raad oor onwettige besetters

Julie 31, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het vandag ʼn dokument aan hulle meer as 110 takstrukture landwyd begin versprei wat wenke aan gemeenskappe gee oor optrede teen onwettige besetters van hul grond. Die organisasie kry weekliks klagtes van regoor die land oor plakkers wat hulle … Continue reading