--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Junie 2013

AfriForum nader regspan oor onwettige Sunway-ontwikkeling

Junie 26, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het met sy regspan vergader om die onwettige Sunway-ontwikkeling in Hartbeespoort te stuit. Volgens AfriForum is Sunway se ontwikkeling onwettig. “Die feit dat daar geen basiese dienste of bouplanne opgestel is nie, bekommer ons. Sunway is ook nie as … Continue reading

Karoo Hoogland Municipality must review organogram

Junie 26, 2013 deur Esmarie Prinsloo

The Karoo Hoogland Municipality is one of six municipalities in the Northern Cape that failed to respond to the request by AfriForum to make the qualifications of municipal officials available. As a result, the legal team of AfriForum will step … Continue reading

Karoo Hoogland Munisipaliteit moet organigram hersien

Junie 26, 2013 deur Esmarie Prinsloo

Die Karoo Hoogland Munisipaliteit is een van ses munisipaliteite in die Noord-Kaap wat nie gereageer het op AfriForum se versoek om hulle amptenare se kwalifikasies bekend te maak nie. Aangesien die versoek geïgnoreer is, sal AfriForum se regspan intree om … Continue reading

AfriForum takes 43 municipalities to court over qualifications of staff

Junie 26, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum has given its legal team instruction to prepare court applications against 43 municipalities across South Africa. AfriForum had earlier launched a campaign “Away with unqualified municipal officials” where its local branches requested proof from their municipalities of compliance with … Continue reading

AfriForum neem 43 munisipaliteite hof toe oor personeelkwalifikasies

Junie 26, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om hofaansoeke teen 43 munisipaliteite dwarsoor Suid-Afrika voor te berei. AfriForum het vroeër ʼn veldtog van stapel gestuur, “Weg met ongekwalifiseerde amptenare” waar sy plaaslike takke bewys van hulle munisipaliteite aangevra het dat amptenare … Continue reading