--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Junie 2013

Grondwethof beslis teen Zimbabwe oor grondvergrype

Junie 27, 2013 deur Esmarie Prinsloo

Die grondwethof het vandag die appèlaansoek van die Zimbabwiese regering teen ’n vroeëre beslissing van die Appèlhof in Bloemfontein ten gunste van wyle mnr. Mike Campbell en 77 ander Zimbabwiese boere oor Robert Mugabe se onwettige en rassistiese grondhervormingsplan, met … Continue reading

Afriforum wil Sunway stuit

Junie 27, 2013 deur afriministrator

KORMORANT: Die burgerregte-organisasie AfriForum het met sy regspan vergader om die onwettige Sunway-ontwik- keling in Hartbeespoort te stuit. “Die feit dat daar geen basiese dienste of bouplanne opgestel is nie, bekommer ons. Sunway is ook nie as ‘n dorp geproklameer … Continue reading

AfriForum takes North-West municipalities to court

Junie 26, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum has instructed its legal team to prepare court applications against 3 municipalities in the North-West, namely the Madibeng, Ramotshere and Naledi Local Municipalities. AfriForum had earlier launched a campaign “Away with unqualified municipal officials” where its local branches requested … Continue reading

AfriForum neem Noordwes-munisipaliteite hof toe

Junie 26, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om hofaansoeke teen 3 munisipaliteite in die Noordwes voor te berei. Dit is die Madibeng, Ramotshere Moiloa en Naledi Plaaslike Munisipaliteite. AfriForum het vroeër ʼn veldtog van stapel gestuur, “Weg met ongekwalifiseerde amptenare” waar … Continue reading

AfriForum asks for legal opinion on illegal Sunway development

Junie 26, 2013 deur Esmarie Prinsloo

The civil rights organisation AfriForum has asked its legal team to assist in putting an end to the Sunway development in Hartbeespoort. According to AfriForum the Sunway development is illegal. “The fact that no basic services or building plans had … Continue reading