--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Junie 2013

Tokologo should upgrade landfill – AfriForum

Junie 28, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum requested the Tokologo Municipality to clean up the local landfills in Hertzogville and Boshof. This came after the communities complained about the condition of the sites. According to Marinda de Jager, Chairperson of the Hertzogville branch of AfriForum, the … Continue reading

Tokologo moet aandag gee aan stortingsterreine – AfriForum

Junie 28, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het ʼn beroep op die Tokologo Munisipaliteit gedoen om die plaaslike stortingsterreine in Hertzogville en Boshof op te knap. Dit volg nadat klagtes van die plaaslike gemeenskap ontvang is. Volgens Marinda de Jager, voorsitter van die Hertzogville-tak van AfriForum, … Continue reading

AfriForum bekommerd oor Belfast en Machadodorp se water

Junie 28, 2013 deur Julius Kleynhans

Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs watertoetse in en om die Machadodorp- en Belfast-omgewings gedoen as deel van die organisasie se Blou- en Groendruppel-takveldtog. Dié toetse word gedoen om te bepaal hoe veilig die water is vir menslike gebruik en vir … Continue reading

AfriForum worried about water in Belfast and Machadodorp

Junie 28, 2013 deur Esmarie Prinsloo

The civil rights organisation AfriForum recently conducted tests on water in the Machadodorp and Belfast areas as part of the Blue and Green Drop branch campaign of the organisation. These tests are done to determine how safe the water is … Continue reading

AfriForum bekommerd oor Belfast en Machadodorp se water

Junie 28, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het onlangs watertoetse in en om die Machadodorp- en Belfast-omgewings gedoen as deel van die organisasie se Blou- en Groendruppel-takveldtog. Dié toetse word gedoen om te bepaal hoe veilig die water is vir menslike gebruik en vir die natuur. … Continue reading