--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Junie 2013

Haal uit, wys!

Junie 30, 2013 deur afriministrator

SONDAG: DIE burgerregteorganisasie AfriForum is besig om vuis te bal teen munisipaliteite wat onbevoegde mense aanstel. AfriForum het munisipaliteite regoor die land gevra om te bewys dat amptenare voldoen aan die minimumbevoegdheidstandaarde. Die afsnydatum vir die munisipaliteite om dié bewyse … Continue reading

AfriForum ook nou deel van myn-saga

Junie 28, 2013 deur afriministrator

RECORD NORTH: Die erns van die moontlike mynbedrywighede in die noorde van Pretoria is die week benadruk nadat Afri-Forum by die saak betrokke geraak het. “AfriForum is bekommerd oor die beplande mynbedry¬wighede in hierdie gebied as gevolg van verskeie wonings … Continue reading

Straatname-saak: Metro ontken minagting van hof

Junie 28, 2013 deur afriministrator

REKORD CENTURION: Die Tshwane-metro het ontken dat die stadsraad se weiering om weer die ou straatnaamborde aan te bring neerkom op minagting van die hof. Dit volg nä die keerdatum van 19 Ju- nie verstryk het as die datum waarop … Continue reading

Tokologo should upgrade landfill – AfriForum

Junie 28, 2013 deur Julius Kleynhans

AfriForum requested the Tokologo Municipality to clean up the local landfills in Hertzogville and Boshof. This came after the communities complained about the condition of the sites. According to Marinda de Jager, Chairperson of the Hertzogville branch of AfriForum, the … Continue reading

Tokologo moet aandag gee aan stortingsterreine – AfriForum

Junie 28, 2013 deur Julius Kleynhans

AfriForum het ʼn beroep op die Tokologo Munisipaliteit gedoen om die plaaslike stortingsterreine in Hertzogville en Boshof op te knap. Dit volg nadat klagtes van die plaaslike gemeenskap ontvang is. Volgens Marinda de Jager, voorsitter van die Hertzogville-tak van AfriForum, … Continue reading