Spyskaart +

Monthly Archives: April 2013

North-West Government does not react to queries – AfriForum

April 30, 2013 deur afriministrator

The civil rights organisation AfriForum today expressed its concern over the refusal of the North-West Provincial Government to provide feedback to the residents of the province. Several weeks ago AfriForum submitted a query to the Provincial Government in terms of … Continue reading

Noordwes regering antwoord nie op navrae – AfriForum

April 30, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy kommer uitgespreek oor die Noordwes regering se weiering om teenoor inwoners van die provinsie verantwoording te doen. AfriForum het etlike weke gelede ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting by die … Continue reading

AfriForum negotiates fair deal for businesses in Naboomspruit re electricity outages

April 30, 2013 deur afriministrator

The local branch in Naboomspruit (Mookgophong) of the civil rights organisation AfriForum is concerned that the planned electricity cuts by the Mookgophong Municipality on 2 and 3 May 2013 will impact negatively on businesses in the town. According to Philip … Continue reading

AfriForum tree toe tot elektrisiteitstryd in Naboomspruit

April 30, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum se plaaslike tak in Naboomspruit is bekommerd dat die beplande kragonderbreking deur die Mookgophong Munisipaliteit op 2 en 3 Mei 2013 die besighede in die dorp nadelig gaan raak. Volgens Philip van Staden, voorsitter van AfriForum se … Continue reading

Gemeenskappe moet hulleself beveilig

April 30, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum is besig om gemeenskappe landwyd te help om veiligheidsnetwerke te begin. Wat behels dit en hoe kan jy te werk gaan om só ʼn netwerk in jou dorp te begin? Esmarie Prinsloo gesels met Reg Crewe, AfriForum se hoof … Continue reading