Spyskaart +

Monthly Archives: Maart 2013

Joernalis van die Week: Justin Kennerley van RSG

Maart 28, 2013 deur Esmarie Prinsloo

Dit is Joernalis van die Week-dag! Hierdie week gesels Esmarie Prinsloo met Justin Kennerley van RSG. Justin stel onder meer aktualiteitsinsetsels saam vir die programme Monitor en Spektrum. Luister na sy onderhoud…

PTA Dieretuin bied die grootste paasuitdaging in SA aan

Maart 27, 2013 deur Esmarie Prinsloo

Die PaAsNaWeEk is om die draai en die Nasionale Dieretuin in Pretoria bied Saterdag EN Sondag ʼn program propvol vet pret en BAIE sjokolade-eiers vir gesinne aan. Esmarie Prinsloo gesels met Angeline Schwan van die dieretuin…

AfriForum requests list of offenders in local government

Maart 26, 2013 deur afriministrator

AfriForum today sent a letter to the department of local government and traditional affairs in which they request a list of government officials who have been dismissed because of a crime they committed. This action was launched by AfriForum, after … Continue reading

Oortreders in plaaslike owerhede moet bekendgemaak word – AfriForum

Maart 26, 2013 deur afriministrator

AfriForum het vandag ʼn brief aan die departement van plaaslike regering en tradisionele sake gestuur waarin hulle ʼn lys van afgedankte munisipale amptenare aanvra, wat in die pad gesteek is as gevolg van die pleeg van ʼn misdryf. Die aksie … Continue reading

AfriForum requests minister to make public municipal offenders

Maart 26, 2013 deur afriministrator

AfriForum sent a letter to the Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs, Richard Baloyi, requesting him to order all his provincial departments to make public information regarding municipal officials who have been dismissed for misconduct, to ensure that they … Continue reading