--> -->
Spyskaart +

Monthly Archives: Februarie 2013

Puk-student beland in kookwater a.g.v. Facebook-uitlatings

Februarie 28, 2013 deur Esmarie Prinsloo

Die voorsitter van Sasco op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes Universiteit, Jason Mfusi het op sy Facebook-blad ʼn inskrywing geplaas wat mede-studente genoop het om AfriForum Jeug te kontak. AfriForum Jeug het ingetree en ʼn klag teen mnr. Mfusi gelê. … Continue reading

Constitutional Court hearing on Zimbabwean land grabs today

Februarie 28, 2013 deur afriministrator

The Constitutional Court will hear an application at 10:00 today, 28 February 2013, by the Zimbabwean Government for leave to appeal against an earlier ruling of the Supreme Court of Appeal in Bloemfontein in favour of the late Mr Mike … Continue reading

Grondwethof beslis vandag oor Zimbabwe se grondvergrype

Februarie 28, 2013 deur afriministrator

Die Grondwetlike Hof hoor vandag, 28 Februarie 2013 om 10:00 die aansoek om verlof tot appèl van die Zimbabwiese regering aan teen ’n vroeëre beslissing van die Appèlhof in Bloemfontein ten gunste van wyle mnr. Mike Campbell en 77 ander … Continue reading

AfriForum condemns failure to act by Senqu Municipality

Februarie 28, 2013 deur afriministrator

AfriForum was shocked to learn that the unrest in Zastron, which led to chaos in the town last week, has been ongoing for almost a month. Worried residents of Zastron approached AfriForum for help after their businesses had been looted. … Continue reading

AfriForum veroordeel gebrek aan optrede deur die Senqu Munisipaliteit

Februarie 28, 2013 deur afriministrator

AfriForum het met skok uitgevind dat die onluste in Zastron, wat verlede week tot wanorde gelei het, al amper ‘n maand aan die gang is. Bekommerde inwoners van Zastron het AfriForum om hulp genader, nadat hulle ondernemings geplunder is. Volgens … Continue reading