Spyskaart +

AfriForum stortingsterreinoudit

iconset
Junie 27, 2016 deur afriministrator

AfriForum se munisipale stortingsterreinoudit fokus op die bestuur van vullis landwyd.
Die projek streef daarna om te verseker dat stortingsterreine aan nakomingsvereistes voldoen en om terreine wat nie daaraan voldoen nie vir die nodige verandering aanspreeklik te hou.

AfriForum het ’n landwye petisie van stapel gestuur om druk op die departement van omgewingsake toe te pas om stortingsterreine te herstel wat nie aan ouditvereistes voldoen nie.

Jy kan help: Teken die petisie