AfriForum se Randfontein-tak oorhandig 100 bale voer aan boere


AfriForum se Randfontein-tak het 100 bale voer van nagenoeg 320 kg elk aan boere in Calvinia en Pofadder oorhandig. Dié bale is deur ’n boer wat anoniem wil bly aan AfriForum geskenk. Die burgerregte-organisasie het die aflewerings- en vervoerkoste gedra.

“Wanneer gemeenskappe mekaar bystaan, kan wesenlike verskille gemaak word,” sê Matiam van Vuuren, voorsitter van AfriForum se Randfontein-tak.

Raak vandag betrokke en SMS “Randfontein” na 45342 (R1).

Soortgelyke plasings