AfriForum se Ankerdorppadskou skep hoop!

KLIK HIER:

AFRIFORUM SE #ANKERDORPPADSKOU

AfriForum se #AnkerdorpPadskou is ’n veldtog waartydens hoop in dorpe landwyd geskep word deur verskeie gemeenskapsaksies, wat ’n positiewe verskil maak, deur die jaar aan te pak.

Ons maak waterlekke reg, vul slaggate, verf paaie, rig padtekens op, takel munisipale probleme, besoek skole, ondernemings en gesondheidsorginstellings, knap ouetehuise op, bied inligtingsessies en opleiding aan, maak skoon, versterk gemeenskapsveiligheid en vele meer.

Al wat dit verg om ’n dorp beter te maak, is die uitvoer van een positiewe aksie op ’n slag. Kom neem saam met ons aan die aksies op jou dorp deel – jy sal verbaas wees hoe jou deelname moedeloosheid in hoopvolheid verander.

Wéés die verskil wat jy in jou dorp wil sien!

Kom sluit by ons aan:

Rustenburg (Maart 2019)

George (Mei 2019)

Nelspruit (Junie 2019)

Tzaneen (Julie 2019)

Krugersdorp (September 2019)

Secunda (Oktober 2019)

Bethlehem (November 2019)

Jy kan steeds deel van hierdie opwindende projek wees selfs al woon jy nie in een van die betrokke dorpe nie. Inwoners van omliggende dorpe word ook uitgenooi om deel te neem en ’n verskil te maak om ’n beter toekoms te skep. Onthou, as dit met jou buurman goed gaan, gaan dit ook met jou goed.

En wie weet, volgende keer kom jóú dorp dalk aan die beurt.

 

WAAR IS ONS NOU?

AfriForum is in Tzaneen gedurende Julie 2019. Hier is ons kalender van aksies!

 

FOTO’s

[ngg src=”galleries” ids=”1″ display=”basic_thumbnail”] 

VIDEO’s

Kallie Kriel, Uitvoerende Hoof van AfriForum, val in die pad.

 

FORUM NUUS

AfriForum groet Nelspruit ná suksesvolle Ankerdorppadskou 

AfriForum rol moue op tydens #AnkerdorpPadskou in Nelspruit

AfriForum woeker in George tydens #AnkerdorpPadskou

Kom vat vandeesmaand saam met AfriForum hande in George

AfriForum woeker hele Maartmaand in Rustenburg

AfriForum besoek die diereskuiling Wollies in Pretoria-Noord

AfriForum help strate veiliger maak tydens Ankerdorppadskou

AfriForum hou reuseskoonmaakaksie in Moreletapark tydens #AnkerdorpPadskou

AfriForum hou reuseskoonmaakaksie in Lyttelton tydens #AnkerdorpPadskou

 

VERKLARINGS

Nelspruit:

#AnkerdorpPadskou: Só het Nelspruit gewerskaf

#AnkerdorpPadskou: AfriForum se Nelspruit-tak stuur verskeie aksies van stapel

George:

AfriForum neem sy #AnkerdorpPadskou na George

#AnkerdorpPadskou: AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek laerskole in George

#AnkerdorpPadskou in George sluit af

#AnkerdorpPadskou: Teenboelieveldtogspan en Matteus besoek laerskole in Oudtshoorn

Rustenburg:

#AnkerdorpPadskou Rustenburg-been onderweg met skoonmaakaksie

AfriForum-teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Rustenburg en Laerskool Vastrap

Rustenburg-tak vul slaggate (fase 1)

Rustenburg-tak vul slaggate (fase 2) en besoek munisipale woonstelle

Rustenburg-tak sny gras; besoek munisipale woonstelle

Pretoria:

AfriForum skep hoop by Wollies-diereprojek

AfriForum skerp padveiligheid in Waverley op

AfriForum sit sy #AnkerdorpPadskou in Moreletapark voort

AfriForum skop sy #AnkerdorpPadskou in Centurion af

AfriForum loods #AnkerdorpPadskou met selfdoenaksies in Pretoria

 

TOETS JOU KENNIS

Klik hier AfriSpel. 

Soortgelyke plasings