--> -->
Spyskaart +

AfriForum ook nou deel van myn-saga

Junie 28, 2013 deur afriministrator

RECORD NORTH: Die erns van die moontlike mynbedrywighede in die noorde van Pretoria is die week benadruk nadat Afri-Forum by die saak betrokke geraak het.

“AfriForum is bekommerd oor die beplande mynbedry¬wighede in hierdie gebied as gevolg van verskeie wonings en plotte in die onmiddellike omgewing. Hierdie myn sal ‘n reuse impak op grondwa- ter, infrastruktuur en geraas- vlakke he, wat op sy beurt die plaaslike gemeenskap en die omgewing negatief gaan bei’nvloed,” het Julius Kleyn- hans, hoof van omgewing- sake by AfriForum gese.

Lees meer hier