|

AfriForum loods sy #SkoonWater-projek vir 2020

AfriForum glo daarin om nie net klagtes in te dien en skrywes te rig nie, maar om ook werkbare oplossing vir gemeenskappe te bied,” sê Lambert de Klerk, bestuurder van Omgewingsake by AfriForum. AfriForum het vandag sy #SkoonWater-projek vir 2020 geloods en takke landwyd is gemobiliseer om die drinkwater- en rioolwatergehalte in dorpe waar daar aktiewe AfriForum-takke is, te toets. AfriForum toets die gehalte van die drinkwater (blou) en rioolwater (groen) van in Suid-Afrika.

Moet AfriForum jou dorp se water kom toets? Laat weet ons hier:https://forms.gle/EfQ3yEzeFNVuBW6T9

Soortgelyke plasings