--> -->
Spyskaart +

AfriForum help lede om hulself en ander te help

Maart 31, 2014 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het begin met selfverdedigingsopleiding teen verkragting vir vrouens én met noodhulpopleiding. Die teenverkragtingsopleiding is sodat vrouens kan terugbaklei wanneer hulle die kwesbaarste is, en die noodhulpopleiding sodat gewone mense paramedici van hulp kan wees op misdaad- en ongelukstonele. Ian Cameron, die hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, gee besonderhede.