|

AfriForum dien klag teen Lesufi oor onregmatige tender van R30 miljoen in

AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die Wierdabrug-polisiestasie in Centurion teen Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir Onderwys, ingedien. Dit volg op die Gautengse regering se onregmatige toekenning van ’n kontrak ter waarde van R30 miljoen aan die IT-maatskappy In2IT, met wie Lesufi nou bande het en wie ook ’n borgskapooreenkoms met die Moroka Swallows-sokkerklub (waarvan Lesufi die president is) het.

 

Soortgelyke plasings