--> -->
Spyskaart +

Afr op kampus

Afrikaans op Kampusse 4: Jaco van der Merwe

Maart 14, 2016 deur Anita Erasmus

Indien ek nie in Suid-Afrika kan Afrikaans praat nie, waar kan ek dan wel Afrikaans praat? Moet Afrikaans maar weer tevrede wees om na kombuistaalstatus terug te keer? Dis nie aanvaarbaar dat Afrikaans se vooruitgang in die 20ste eeu net weer … Continue reading

Afrikaans op kampusse 3: Dr. Leopold Scholtz

Maart 10, 2016 deur Anita Erasmus

Hiermee die derde bydrae in AfriForum se reeks oor die plek van Afrikaans op kampusse. Een van die belangrikste besware teen die stryd wat Afrikaans-voorstanders op universiteite in Suid-Afrika voer – een wat voortdurend soos ’n refrein weerklink – is … Continue reading

“Afrikaans-moet-val” op universiteitskampusse en die rol van miteskepping

Maart 7, 2016 deur Anita Erasmus

Afrikaans op Kampusse: Bydrae deur dr. Annette Jordaan Die stormagtige gebeure wat die afgelope paar weke op universiteitskampusse regoor die land plaasgevind het en besprekings waarin die voortgesette posisie (of nie) van Afrikaans dikwels prominent was, het kundiges genoop om … Continue reading

Afrikaans op Kampusse: Bydrae deur prof. Jaap Steyn

Maart 3, 2016 deur afriministrator

Verskeie kommentators meen dat die veldtog teen Afrikaans eintlik oor politiek gaan. Dit aanvaar ek. Daarby dink ek egter dat die politiek van vergelding ook ’n rol speel.