--> -->
Spyskaart +

Afr op kampus

Afrikaans op Kampusse 9: Prof. Wannie Carstens

April 7, 2016 deur Anita Erasmus

Prof. Wannie Carstens In die afgelope jaar is daar baie oor Afrikaans geskryf. In hierdie proses is die druk op Afrikaans vanuit verskeie hoeke benader – Afrikaans as taal op skole, Afrikaans as taal aan universiteite, Afrikaans as taal van … Continue reading

Afrikaans op Kampusse 8: Prof. Hermann Giliomee

April 4, 2016 deur Anita Erasmus

Die toekoms van Afrikaans: verbruik en reproduksie Hermann Giliomee Die huidige posisie van Afrikaans is kompleks en vol teenstrydighede. Op die vlak van verbruik of konsumpsie lyk dit of Afrikaans floreer. Koerante, tydskrifte, boeke, musiek, ’n nasionale radiosender, televisiekanale, en … Continue reading

Afrikaans op Kampusse 7: Flip Buys

Maart 24, 2016 deur afriministrator

Een-en-twintig taalwetmatighede en die toekoms van Afrikaans 21 Januarie 2015 Flip Buys The extinction of each language results in the irrecoverable loss of unique cultural, historical an ecological knowledge. Each language is a unique expression of the human experience of … Continue reading

Afrikaans op Kampusse 6: Dr Louis du Plessis

Maart 18, 2016 deur Anita Erasmus

Wat verdedig ons? – die Afrikaanse kampus as fabriek Deur Louis du Plessis Die rektor van my geliefde alma mater moet deesdae bontstaan om uitputtende vrae te beantwoord.

Afrikaans op Kampusse 5: Ingrid Scholtz

Maart 18, 2016 deur Anita Erasmus

  Deur: Ingrid Scholtz Dis weer súlke tyd. ’n Groep studente – wit én swart – wat op Engels aandring, protesteer teen die gebruik van Afrikaans aan Suid-Afrikaanse universiteite. Universiteitsowerhede swig vinnig onder die druk en voer agteraf die argument … Continue reading