--> -->
Spyskaart +

Afr op kampus

AFRIKAANS OP KAMPUS: AFRIKANER, WAT BIED JY VIR NIE-AFRIKANERS?

Januarie 18, 2017 deur afriministrator

Deur: Bart Bouwman Die ou idees om moedertaalonderwys in Suid-Afrika te beskerm, is uitgedien. Dit is die enigste gevolgtrekking na beskouing van die vinnige, soepele veranderings aan die taalbeleide van die Universiteit Stellenbosch, die Universiteit van die Vrystaat, die Universiteit … Continue reading

Taalnormaliteit vir ’n Afrikaanse universiteitswese

Januarie 17, 2017 deur Anita Erasmus

  Afrikaans het sedert die aanvang van Suid-Afrika se grondwetlike oorgang in 1994 beduidend gekwyn. Die agteruitgang word ook skerp by universiteite beleef. Die idee van ’n Afrikaanse universiteit het heeltemal verdwyn en Afrikaans aan die universiteitswese bestaan vandag nog … Continue reading

Afrikaans op Kampusse 12: Adv. Jan Heunis

April 21, 2016 deur Anita Erasmus

Deur:  Adv. Jan Heunis DIE DOOD IN DIE POT Ondenkbaar soos wat dit mag klink, kan ’n konseptaalbeleid wat deur die Bestuur van die Universiteit van Stellenbosch (US) op 22 Maart 2016 vir kommentaar deur belanghebbendes gepubliseer is, die dood … Continue reading

Afrikaans op Kampusse 11: Prof. Jacques van der Elst

April 18, 2016 deur Anita Erasmus

AFRIKAANS IN DIE HOËR ONDERWYS EN DIE TOEKOMS Deur: Jacques van der Elst As ’n mens die situasie beskou waarin Afrikaans tans in die hoër onderwys verkeer, is daar ’n mate van moedeloosheid wat jou oorval. Die aanslae is menigerlei … Continue reading

Afrikaans op Kampusse 10: Prof. Jaap Steyn – Deel II

April 11, 2016 deur Anita Erasmus

Respek, pligsgevoel en trots was die motivering Jaap Steyn ’n Volwaardige kultuurtaal is ’n taal waarin ’n mens oor alle vraagstukke van die kultuur, natuurwetenskappe en tegnologie kan praat of skryf. Dít is die definisie van Heinz Kloss, ’n internasionale … Continue reading