Spyskaart +

Afr op kampus

AFRIKAANS AAN UNIVERSITEIT?

Februarie 6, 2017 deur afriministrator

Deur: Prof.  Danie Goosen Oor die vraag of jy jou universiteitsklasse in Afrikaans moet bywoon, heers daar vandag dikwels twyfel onder Afrikaanssprekendes. Twee uiteenlopende standpunte kan daaroor onderskei word. Ons verwys hieronder kortliks na elkeen, waarna ons verduidelik waarom ons ten … Continue reading

Universiteit is meer as taal

Februarie 1, 2017 deur Anita Erasmus

Deur: Dirk Hermann ’n Senior span van ’n groot mynhuis het Solidariteit onlangs besoek. Groot was my verbasing toe een van my universiteitskennisse, Martin Krause, deel van die span was. Ons het albei aan die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër … Continue reading

Afrikaans op die Suid-Afrikaanse kampusse

Januarie 30, 2017 deur afriministrator

Deur: Marinus Wiechers Die afgelope tyd is daar geweldig baie geskryf en bespiegel oor die toekoms van Afrikaans op die eertydse tradisioneel Afrikaanse kampusse, veral oor die voortbestaan van Afrikaans as onderrigtaal. So ’n bekommernis is verstaanbaar, want hierdie kampusse het … Continue reading

Afrikaans as universiteitstaal is van kritieke belang vir die taal se voortbestaan

Januarie 25, 2017 deur Kallie Kriel

“Afrikaans sal bly voortbestaan solank as wat ons net aanhou om die taal op sosiale vlak met mekaar te praat.” Hierdie stelling word dikwels gehoor van diegene wat daarteen gekant is dat AfriForum en ander organisasies in die howe en … Continue reading

OM TOT ’N TAAL IN TE STEM

Januarie 23, 2017 deur afriministrator

Deur: Chris Chameleon “I Want to Break Free” het dit. “Bohemian Rhapsody” het dit. “Hotel California” het dit. “Stairway to Heaven” het dit. Ja, selfs “Soos Bloed” het dit. Ikoniese liedere, verewig deur die wyse waarop hulle ’n tydlose emosie vasgevang … Continue reading