Spyskaart +

Afr op kampus

Die internasionale waarde van Afrikaans

April 18, 2017 deur Annelise

Deur Karien Brits “Laten we ons niet beperken tot het Angelsaksische kader, maar de veelheid aan visies en invalshoeken die door meertaligheid mogelijk worden gemaakt beschermen.” – Alisa van de Haar (De oer-Nederlandse traditie van meertaligheid) Dit voel of Afrikaans … Continue reading

AfriExit?

Maart 14, 2017 deur Annelise

Oor die laaste paar maande het die taaldebat se onderwerp verander van of Afrikaans uit hoëronderriginstellings geforseer gaan word na hoe vinnig dit sal geskied.

Afriforum se strategie met hofsake oor tersiêre taalbeleide

Maart 8, 2017 deur Annelise

Dat dit nodig is om ’n keer te gesels oor die strategieë van AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit se regsaksies oor universiteite se taalbeleide het vir my in Desember 2016 duidelik geword. Ek het na ’n radioprogram oor die toekoms … Continue reading

Afrikaans nog lank nie dood

Februarie 28, 2017 deur Annelise

Deur Gerhard Pretorius Universiteite se besluit om Afrikaans af te skaf as medium van onderwys, bevorder eintlik die taal. Ek weet dit klink omstrede, maar luister na die argument.

Die Khoisan se teenwoordigheid op kampusse

Februarie 23, 2017 deur Annelise

Ek lees onlangs in ons plaaslike gemeenskapskoerant iets wat my eers baie trots laat voel het,  maar naderhand taamlik ontstel het. Naas haar mooi kleurfoto vertel die berig van ’n bruin matrikukant wat sewe onderskeidings gekry het, maar besluit het … Continue reading