Header Artwork

Projekte

AfriForum se projekte fokus op maniere waarop mens die lewe kan geniet, dit makliker kan maak of om soms net pret in jou eie taal te hê.

Vooruit

AfriForum het die behoefte geïdentifiseer om opleiding aan individue en ondernemings te bied. Dié opleiding staan as Vooruit bekend en word deur middel van kort 5- tot 7-minuutlange video’s aangebied.

Die opleiding fokus op die bou en instandhouding van:

  • jou as mens (lewensafrigting); en
  • vaardigheidsontwikkeling.

Die onderwerpe wat behandel word, stel persone in staat om hulself in hul persoonlike lewe en by die werk te bemagtig.

Stuur gerus ’n e-pos aan vooruit@afriforum.co.za as jy meer inligting oor Vooruit wil bekom.

Besoek gerus ook die Vooruit-Facebook-blad asook die YouTube-kanaal.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN