Internasionale Skakeling

AfriForum hou kontak met Suid-Afrikaners in die buiteland deur AfriForum Wêreldwyd. Ons bou ook aan ’n ondersteuningsnetwerk van buitelandse organisasies en meningsvormers deur gereelde kontak en inligtingsuitwisseling.

Blogs en artikels

nuus