Header Artwork

Internasionale skakeling, taal en kultuur

Internasionale Skakeling, Taal, Kultuur en Navorsing is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte met betrekking tot internasionale skakeling, terreine wat met taal en kultuur verband hou, asook AfriForum se navorsingsprojekte.

Onderwys- en leierskapsprojekte

Die jeug is ons toekoms. Toegang tot uitnemende onderrig in Afrikaans binne ’n eie kulturele omgewing is baie belangrik, asook leierskapsontwikkeling van die jeug.

Stop afknouery

Stop afknouery

Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in.

Laai die teenboeliegids hier af.

Gereelde onderwysvrae

Gereelde onderwysvrae

Jou inligtingsblad vir onderrig- en skoolverwante probleme.

Dink of Sink

Dink of Sink

Dink of Sink is ’n enig-in-sy-soort onvoorbereide skoledebatskompetisie.

Blogs

Blogs

Lees blogs oor insiggewende, interessante onderwerpe in die ondewys.

Nuus en sosiale media

Nuus en sosiale media

Volg ons in die nuus en op sosiale media:

Blogs

Besigheidsbytjies

Besigheidsbytjies

Deur: Sanderien van der Walt Vanjaar het AfriVriendelik en AfriForum Onderwys besluit om saam te...

Nuus

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN