Header Artwork

Internasionale skakeling, taal en kultuur

Internasionale Skakeling, Taal, Kultuur en Navorsing (ITK) is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte met betrekking tot internasionale skakeling, terreine wat met taal en kultuur verband hou, asook AfriForum se navorsingsprojekte.

Internasionale skakeling

AfriForum hou kontak met Suid-Afrikaners in die buiteland deur Wêreldwyd. Verder bou ons ’n ondersteuningsnetwerk van buitelandse organisasies en meningsvormers deur gereelde kontak en inligtingsuitwisseling.

Blogs en artikels

Blogs en artikels

Blogs en artikels oor AfriForum se buitelandse aksies en strategieë.

Nuus

Nuus

Die jongste nuus oor AfriForum se internasionale aksies.

 

Galery

Galery

Foto’s en video’s van onlangse aksies.

 

Blogs en artikels

Nuus

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN