Header Artwork

Gemeenskapsake

Gemeenskapsake fokus op kwessies wat ’n direkte impak op die gemeenskap se veiligheid en gesondheid mag hê, insluitend kwessies op munisipale vlak. Dit word vermag deur ’n netwerk van AfriForum-takke dwarsoor Suid-Afrika – deur die mense, vir die mense.

Ankerdorppadskou

AFRIFORUM SE #ANKERDORPPADSKOU

AfriForum se #AnkerdorpPadskou is ’n veldtog waartydens hoop in dorpe landwyd geskep word deur verskeie gemeenskapsaksies, wat ’n positiewe verskil maak, deur die jaar aan te pak.

Ons maak waterlekke reg, vul slaggate, verf paaie, rig padtekens op, takel munisipale probleme, besoek skole, ondernemings en gesondheidsorginstellings, knap ouetehuise op, bied inligtingsessies en opleiding aan, maak skoon, versterk gemeenskapsveiligheid en vele meer.

Al wat dit verg om ’n dorp beter te maak, is die uitvoer van een positiewe aksie op ’n slag. Kom neem saam met ons aan die aksies op jou dorp deel – jy sal verbaas wees hoe jou deelname moedeloosheid in hoopvolheid verander.

Wéés die verskil wat jy in jou dorp wil sien!

In 2020 val ons weer in die pad. Hou die spasie dop en kyk of AfriForum se #AnkerdorpPadskou miskien by jou dorp kom draai.

Jy kan steeds deel van hierdie opwindende projek wees selfs al woon jy nie in een van die betrokke dorpe nie. Inwoners van omliggende dorpe word ook uitgenooi om deel te neem en ’n verskil te maak om ’n beter toekoms te skep. Onthou: As dit met jou buurman goed gaan, gaan dit ook met jou goed.

En wie weet, volgende keer kom jóú dorp dalk aan die beurt.

#AnkerdorpPadskou: AfriForum bestee R71 000 aan opknappingswerk

VIDEO’s

Kallie Kriel, Uitvoerende Hoof van AfriForum, val in die pad.

VERKLARINGS

Bethlehem:

AfriForum werskaf in Bethlehem tydens die #AnkerdorpPadskou-veldtog

AfriForum se #AnkerdorpPadskou skop in Bethlehem af

Secunda:

#AnkerdorpPadskou-veldtog in Secunda sluit af

#AnkerdorpPadskou-veldtog skep hoop in Secunda

Krugersdorp:

AfriForum skop #AnkerdorpPadskou in Krugersdorp af

AfriForum help Krugersdorp opknap tydens #AnkerdorpPadskou

Tzaneen:

AfriForum woeker met #AnkerdorpPadskou in Tzaneen

AnkerdorpPadskou-veldtog: AfriForum loods volhoubaarheidsprojek in Tzaneen

Nelspruit:

#AnkerdorpPadskou: Só het Nelspruit gewerskaf

#AnkerdorpPadskou: AfriForum se Nelspruit-tak stuur verskeie aksies van stapel

George:

AfriForum neem sy #AnkerdorpPadskou na George

#AnkerdorpPadskou: AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek laerskole in George

#AnkerdorpPadskou in George sluit af

#AnkerdorpPadskou: Teenboelieveldtogspan en Matteus besoek laerskole in Oudtshoorn

Rustenburg:

#AnkerdorpPadskou Rustenburg-been onderweg met skoonmaakaksie

AfriForum-teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Rustenburg en Laerskool Vastrap

Rustenburg-tak vul slaggate (fase 1)

Rustenburg-tak vul slaggate (fase 2) en besoek munisipale woonstelle

Rustenburg-tak sny gras; besoek munisipale woonstelle

Pretoria:

AfriForum skep hoop by Wollies-diereprojek

AfriForum skerp padveiligheid in Waverley op

AfriForum sit sy #AnkerdorpPadskou in Moreletapark voort

AfriForum skop sy #AnkerdorpPadskou in Centurion af

AfriForum loods #AnkerdorpPadskou met selfdoenaksies in Pretoria

TOETS JOU KENNIS

Klik hier AfriSpel.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN
AFRIFORUM AMBASSADEUR