--> -->
Spyskaart +

2017 Sukses

Maart 27, 2018 deur Admin

 

  • 38 AfriForum buurtwagte sluit samewerkingsooreenkomste met die plaaslike SAPD
  • 156 dorpe se water word getoets as deel van AfriForum se Blou & Groen druppel veldtog
  • Die Calvinia-waterprojek sorg vir die die aflewering van ongeveer 400 000 liter water, 300 bale voer en 100 sakke aartappels in dié droogtegeteisterde Noord-Kaapse dorp.
  • 105 Stortingsterreine word deur AfriForum geoudit en bevind dat slegs 22% van die vullisterreine aan die wetlike minimum vereistes voldoen.
  • AfriForum se Rus-in-Vrede veldtog sorg vir ‘n skoner toekoms en maak 64 begraafplase skoon.
  • AfriForum plant 1680 bome in 120 takke vir wêreldhabitatdag gedurende September
  • Suksesvolle Provinsiale opleiding konferensies in al 9 provinsies
  • Maand van selfstandigheid – 72 bome geplant, twee begraafplase word skoongemaak, 94 verkeerstekens word herstel, 2113 slaggate word herstel, 41 ton vullis word verwyder en twee boorgate word skoongemaak.
  • AfriForum buurtwagte oorhandig plaasaanvalle memorandums aan 118 SAPD stasiebevelvoerders op 21 November 2017
  • Alle AfriForum takke se bates word suksesvol ge-oudit en behels tot R1.3 Mil. se toerusting.

JY KAN ONS HELP MEER EN GROOTTER SUKSES BEREIK.

Stuur vir ons ‘n lys met name van jou vriende en familie wat moontlik sal wil aansluit by AfriForum.

 

  • Stel voor dat AfriForum hierdie mense in verband met lidmaatskap kontak:
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.