Maroela Media is op ʼn missie van epidermiese proporsies! Hulle is besig om Die Grootste Afrikaner van Alle Tye te soek. Die stryd tussen die Top-10 bereik vandeesweek ʼn hoogtepunt by die Aardklop Nasionale Kunstefees. Suné van Heerden van Maroela Media vertel vir ons wat alles in Potchefstroom gebeur…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 11:17 — 10.3MB)














