Julius Malema spreek vandag mynwerkers by die Impala Platinum-myn in Rustenburg toe, nadat hy op R10 000 borgtog vrygelaat is. Nantes Kelder, die hoof van AfriForum se ondersoekeenheid gee besonderhede oor Malema se eerste hofverskyning en gesels oor wat na verwagting by Malema se volgende verskyning op 30 November kan gebeur…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 7:39 — 7.0MB)














