Watter voordele bied AfriForum-lidmaatskap my?
- AfriForum-lede verseker dat hulle gemeenskap se stem gehoor word in ‘n omgewing waar minderhede toenemend geïgnoreer word;
- Lede ontvang ‘n gereelde elektroniese nuusbrief en ander publikasies waarin die stand van burgerregte in Suid-Afrika bespreek word;
- Lede kry voorkeuruitnodigings na AfriForum-gespreksgeleenthede teen verminderde konferensiefooie;
- ‘n Lidmaatskapkaart en aansteekspeld word by aansluiting aan lede gegee.
PLUS …
Onbeperkte byvoordele! Benewens die feit dat jy jou stem kan laat hoor, kry jy nog ‘CashBack’ (kontant in Rand) op jou kaart by honderde Infinity-vennote in Suid-Afrika, Namibië en Swaziland!
- Besoek gerus https://www.infinityrewards.co.za/endless/Member?menuAction=ShowPartnerSearch vir meer inligting oor die Infinity-vennote.












