Wanneer ‘n mens lukraak aan ‘n omgewingsorganisasie dink, sal daardie organisasie hoogs waarskynlik teen hidroliese breking, algemeen bekend as “fracking” wees. Maar wat behels “fracking” presies? Esmarie Prinsloo gesels met AfriForum se hoof van omgewingsake, Julius Kleynhans om lig op dié onderwerp te werp…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 10:19 — 9.5MB)













