
- Ernst Roets gesels met Steve Hofmeyr by die bekendstellings-aand van AfriForum se veldtog teen plaasaanvalle
Meer as 1 000 Suid-Afrikaners het in die eerste dag, na AfriForum sy reuse-veldtog teen plaasaanvalle bekendgemaak het, aangeteken om aktief by die veldtog betrokke te raak. Hierdie lede van die publiek het hul betrokkenheid op die webblad www.stopdiemoorde.co.za verklaar. AfriForum se adjunk uitvoerende hoof, Ernst Roets gesels kortliks oor die veldtog en oor mense se positiewe ingesteldheid jeens die veldtog…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 3:52 — 3.5MB)













