Quentin Meyer is ‘n eiendomsagent met ‘n liefde vir Pretoria en vir die Afrikaner se geskiedenis. Hy gaan Saterdag, 20 Oktober tien grafte van bekende Suid-Afrikaners in die Helde-akker skoonmaak. Vind uit hoe JY kan handjie bysit. Esmarie Prinsloo gesels met Quentin…
Podcast: Speel in nuwe venster | Laai af (Tydsduur: 1:00 — 1.4MB)














